NG Kerk Lydenburg
Ligdraers van hoop / Light-bearers of Hope

Ligdraers van hoop / Light-bearers of Hope


’n Geloofsfamilie waar oud en jonk saam tuiskom in die lig van God se Woord. Ons droom daarvan om Ligdraers van Hoop te wees: gegrond in die Bybel, verbind aan mekaar, en oop vir elkeen wat op soek is na ’n ontmoeting met die lewende God. Sluit gerus by ons aan op ’n Sondag om 09:00 – jy is welkom, net soos jy is.
Vanjaar is vir ons ’n besonderse jaar:
In 2025 vier ons met diepe dankbaarheid 175 jaar van God se getrouheid in en deur NG Kerk Lydenburg (Moeder). Ons kyk terug met lof en verwondering oor wat Hy gedoen het — en vorentoe met hoop, want ons glo vas dat God nog nie klaar is nie. Hy roep ons steeds om Sy ligdraers van hoop te wees, hier waar Hy ons geplant het. Hierdie jaar vier ons saam met feesgeleenthede, spesiale eredienste en projekte wat herinner aan God se trou en ons roeping vorentoe.
Welcome to NG Church Lydenburg
A faith family where young and old come home together in the light of God’s Word.
We dream of being Light-bearers of Hope: rooted in the Bible, connected to one another, and open to everyone seeking an encounter with the living God.
Join us on a Sunday at 09:00 – you are welcome, just as you are.
Our services are in Afrikaans, but everyone is welcome.
In 2025, we celebrate with deep gratitude 175 years of God’s faithfulness in and through the NG Church Lydenburg.
We look back with praise and awe at what He has done — and forward with hope, because we firmly believe that God is not done yet. He continues to call us to be His light-bearers of hope, right here where He has planted us.
This year, we celebrate together with festive events, special worship services, and projects that remind us of God’s faithfulness and our calling for the road ahead.
Versie van die Maand

Ligdraers sonder grense
Ons sien onsself as draers van God se lig – waar ons ook al gaan, oor grense heen.
Light-bearers without borders
We see ourselves as bearers of God's light – wherever we go, across boundaries.

Ons missie beskryf hoe ons hierdie visie uitleef.
As kinders van God:
• Geanker in God se Woord – ons leef en groei vanuit die gesag en waarheid van die Bybel.
• Reik ons uit na alle mense – ons is ‘n oop gemeente wat na buite leef, met ‘n hart vir ander
.• Om betrokke te wees – elkeen het ‘n rol en roeping; ons dra saam die las en vreugde va
Ons missie beskryf hoe ons hierdie visie uitleef.
As kinders van God:
• Geanker in God se Woord – ons leef en groei vanuit die gesag en waarheid van die Bybel.
• Reik ons uit na alle mense – ons is ‘n oop gemeente wat na buite leef, met ‘n hart vir ander
.• Om betrokke te wees – elkeen het ‘n rol en roeping; ons dra saam die las en vreugde van gemeentewees.
• Waar mense welkom en tuis voel – ons skep ‘n ruimte van liefde, aanvaarding en geborgenheid.
• ‘n Liefdesgemeenskap – ons is verbind aan mekaar deur Christus se liefde, en leef dit uit in verhoudings.
• Wat in gesprek is – ons luister na mekaar, die samelewing en die Here, en so leer ons saam.
• Om saam die Here met blydskap te dien – ons aanbid en werk met vreugde, in diens van God se Koninkryk.
Our mission describes how we live out this vision.
As children of God:
• Anchored in God’s Word – we live and grow from the authority and truth of the Bible.
• We reach out to all people – we are an open congregation that lives outwardly, with a heart for others.
• To be involved – everyone has a role and calling; we share the burden and joy of being a church community.
• Where people feel welcome and at home – we create a space of love, acceptance, and belonging.
• A community of love – we are connected to one another through Christ’s love, and live it out in relationships.
• Engaged in conversation – we listen to one another, to society, and to the Lord, and in doing so we learn together.
• To joyfully serve the Lord together – we worship and work with joy, in service of God’s Kingdom.
Sien die maand se dienste hieronder. Om vorige maande te sien, gaan asb. na ons YouTube-kanaal. https://www.youtube.com/@ngkerklydenburg7726/streams
See this month’s services below. To view previous months, please visit our YouTube channel.
11 Januarie 2026
4 Januarie 2026
31 Desember 2025
28 Desember 2025
25 Desember 2025
21 Desember 2025
16 Desember 2025
14 December 2025
07 December 2025
Skriba: Maryna Grobler 0767839673
Open today | 09:00 – 16:00 |
Copyright © 2025 Ng Kerk Lydenburg - All Rights Reserved.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.